Opstandige mense onthou nie wat vir hulle gedoen is nie en kies dikwels om sekere dinge te vergeet. Judas het nie onthou wat Jesus vir hom gedoen het nie en hy het ook nie onthou wat hy van Jesus gesien en gehoor het nie. Daarom het hy die veragtelike karakter geword wat ons vandag as “Judas” ken. Die vermoë om te onthou is een van die belangrikste geestelike kwaliteite wat ‘n bedienaar kan hê…
Hulle Wat Vergeet
Description

Reviews
There are no reviews yet.