• As ’n Christen moet die grootste en lieflikste invloed in jou lewe dié van die Heilige Gees wees. Hierdie boek help jou om te verstaan hoe jou karakter, jou gewete, jou kreatiwiteit en selfs jou vermoë om heilig te lewe deur die Heilige Gees beïnvloed kan word. Deur hierdie fenomenale boek deur Dag Heward-Mills leer jy om die Heilige Gees toe te laat om jou lewe vir altyd te beïnvloed, te inspireer, aan te raak en te verander.

  • Der Ruf zum Dienst ist der Aufruf zur Führung. Mit einem unkomplizierten und bodenständigen Ansatz erläutert Dr. Heward-Mills Prinzipien, die ihn zu einem herausragenden christlichen Leiter gemacht haben. Die hier offenbarten Wahrheiten werden viele zur Führungskunst inspirieren.
  • Es gibt kein wichtigeres Thema, als im vollkommenen Willen Gottes zu sein. Das Einzige, was die Diener des Evangeliums auszeichnen wird, ist ihre Fähigkeit, die Stimme Gottes genau zu hören. Es ist wichtig, dem Heiligen Geist in den vollkommenen Willen Gottes hinein zu folgen. Wenn Sie im vollkommenen Willen Gottes sind, werden Sie aufblühen und all das für Gott erreichen, was sich wünschen. Dieses hervorragende Werk von Dag Heward-Mills wird einen grossen Einfluss auf Ihr Leben und Ihren Dienst haben.
  • Die kuns om God se stem te hoor: Daar is geen onderwerp belangriker as om binne die volmaakte wil van God te lewe nie. Die een ding wat bedienaars van die evangelie onderskei, is hulle vermoë om die stem van God reg te hoor. Hoe belangrik is dit nie om die Heilige Gees in die volmaakte wil van God te volg nie! As jy in die volmaakte wil van God lewe, sal jy voorspoedig wees en alles bereik wat in die wil van God vir jou weggelê is. Die uitstekende werk deur Dag Heward-Mills sal 'n groot impak op jou lewe en bediening hê.

  • Die roeping tot die bediening is 'n roeping tot leierskap. Met 'n gemaklike en praktiese benadering beskryf dr Dag Heward-Mills weer eens die beginsels wat van hom 'n uitstekende Christen-leier gemaak het. Die waarhede wat hier uiteengesit word, sal baie mense inspireer om die kuns van leierskap suksesvol te beoefen.

  • As jy ‘n herder van God se kudde is, sal jy baie hulp uit hierdie weldeurdagte boek kry. Hierdie bladsye bevat gedetailleerde en kunstig uitgesoekte lering wat vir jou sukses lewensbelangrik is. Biskop Dag Heward-Mills deel praktiese insigte mee wat hy in meer as derting jaar se ondervinding in die bediening opgedoen het. As jy ’n begeerte het om ‘n herder van God se volk te word, is dit die boek

  • Om 'n kuns te ontwikkel is om 'n vermoë of vaardigheid te ontwikkel. Die Bybel sê dat manne met vaardigheid guns van God ontvang. Die werk van die bediening vereis groot vaardigheid. Hierdie nuwe boek, "Die kuns van bediening" is 'n broodnodige bron vir almal wat verlang om die werk van die bediening te doen. Dit verduidelik wat regte en verkeerde denke oor die bediening is, wat die werk van die bediening behels, wat van jou as 'n werker in die bediening verwag word en hoe om die take van 'n bedienaar uit te voer. Het jy al gewonder oor hoe om jou werk in die bediening te doen? Hierdie besondere boek deur Dag Heward-Mills daag jou uit om waardig in die roeping van God te wandel en lei jou om jouself geheel en al aan die werk van die bediening te gee.

  • Om God te volg, is 'n opwindende ontdekkingsreis. Jesus het die kuns om ander mense te volg en na te doen, 'n antieke kuns om iets aan te leer, as sy belangrikste metode van onderrig gekies. Moenie wegskram van hierdie beproefde metode van onderrig nie. Dit het tyd geword om die skoonheid en die nederigheid te begryp van die kuns om na te volg. In hierdie boek sal jy lees wie, wat en hoe jy doeltreffend moet volg. Hierdie briljante nuwe boek van Dag Heward-Mills gee weer aan die kuns van navolging sy regmatige plek in ons as Christene se lewe.

  • Die Bybel praat van baie soorte bloed: die bloed van bokke, die bloed van skape, die bloed van duiwe! Die Bybel sê ook nadruklik dat daar sonder die vergieting van bloed geen vergewing van sonde kan wees nie. Kan een van hierdie soorte bloed dan ons sonde wegneem? Die antwoord is 'n besliste "Nee!" Wat kan dan ons sonde wegneem? Niks anders as die bloed van Jesus nie! Net die bloed van Jesus het die krag om ons sonde weg te was en vir ons verlossing te bring. In hierdie baie belangrike boek sal jy baie kosbare waarhede oor die bloed van Christus vind. Jy sal uitvind hoe die bloed van Jesus lewe gee en hoe die bloed van Jesus sy belangrikheid verkry het. Jy sal die interaksie tussen die bloed van Jesus en die Heilige Gees leer verstaan. Daar is voorwaar krag in die bloed van Jesus!
  • Die skat van die salwing is in die gesalfde. Die salwing is onlosmaaklik van die persoon wat gesalf is. Die salwing is in die man van God! Die salwing is met die man van God! Die salwing is op die man van God! Hierdie nuwe en opwindende boek deur Dag Heward-Mills sal die harte verbly van diegene wat na die salwing op soek is.

  • Bibla na thotë se ne të gjithë bëjmë gabime – nuk përjashtohen as pastorët. Gabimet kanë një tendencë që të kthejnë pas, në vend që të shkosh përpara. Një gabim mund të të ndalojë së avancuari. Çfarë gabimi të mundshëm mund të bëjë një pastor? Cilat mund të jenë dhjetë gabimet më të mëdha të një pastori? Je i mirëpritur të shfletosh faqet e këtij libri të mrekullueshëm dhe të zbulosh vetë gabimet për të cilat je në rrezik t’i bësh dhe si t’i evitosh gabimet e mëdha që një pastor është i prirë të bëjë. Ky libër mjaft i rëndësishëm do të jetë një bekim për ty dhe shërbesën tënde.

  • Dzīvi uz šīs zemes ietekmē tik daudz kas. Vai esat kādreiz aizdomājušies, kāpēc, neraugoties uz visiem centieniem gūt panākumus, dzīve ir pilna negaidītu rezultātu? Ir faktori un elementi jeb patiesībā determinanti, kas ietekmē to, ko darām. Šajā grāmatā jūs iepazīsieties ar noteicošajiem faktoriem, kas ir ikviena cilvēka dzīves ceļā. Šī grāmata sniedz jums iespēju gūt vislabāko no dzīves skrējiena! Lai šīs grāmatas atklāsme jūs vada, lai jūs staigātu kā cilvēks, kurš apzinās, ka "laiks un gadījums valda pār mums visiem". Lai šie determinanti virza jūsu dzīvi uz priekšu!

Title

Go to Top